Diamante

Beste diens verdien diamante. As jy goeie diens ervaar het, op enige plek, maak seker om jou comment hier te los!

Responses

  1. OK, nou’t die prentjie hierbo verander en voel dit asof ek die naaste coffee shop gaan soek, teen die venster sit en teug aan my Latte/cuppachino. So met die skuim op my bo-lip die mense wat verbyloog dop-hou en wonder wat hul lewensverhaal is…

  2. I love your site. Keep it up !

  3. Knowledgetoday, thank you. Keep on visiting this blog. I plan a number of surprising projects. Kobus

  4. Hallo Kobus,
    is jy van WELKOM?

    VIC

  5. I like, funky and fresh!

  6. hello kobus

    “ek is 25jaar oud en het gelees dat jy vir mathys roets wil help om ‘n trustfonds te stig om hom in die toekoms te help met sy uitgawes. ek was in 2007 ook in ‘n ernstige motorfiets ongeluk en was 32 dae in tygerberg in ‘n koma en is ook gedeeltelik verlam en in ‘n rolstoel ek kan nie ‘n gewone rolstoel beheer nie maar my ouers het ‘n elektriese rolstoel as donasie van iemang geskenk gekry. ek wil weet of daar nie ‘n manier is hoe jy my ook kan help om ‘n trustfonds te stig nie ek is permanent ongeskik verklaar a.g.v breinskade en ‘n beroerte wat ek tydens die ongeluk op gedoen het ek sal baie bly wees om van jou te hoor ” die brief is namens sybrand deur myas sy ma geskryf ek hoop dat jy vir ons kan help om so ‘n fonds te stig aangesien dit finansieel ook nie so goed gaan met al die uitgawes nie

    vriendelike groete

    hannalie en sybrand groenewald

    sel: 0824310539
    huis: 021 8720754

  7. ek het nou my gat behoorlik gewip!!!
    dit sal dan nou maar voortaan ek wees okay
    En waas ons motivation vir die week my vriend