Susan Boyle hierbo…
Hier is bietjie advies vir Steve Hofmeyr:
“When you find yourself dug into a hole: STEP1 – STOP DIGGING!”
Ek sien op sy website hy blameer nou alweer vir Huisgenoot vir die feit dat hulle “for patronizing Caster Semeya” Ek is seker dom, maar ons almal weet nou al van die Caster sage, en ons almal weet sy is half man, en half vrou. SO WHAT? Ek wat het Huisgenoot verkeerd gedoern? Sy wil ‘n vrou wees, en hulle het haar mooi aangetrek. Dit nadat hy laas op 2 Augustus op sy blog geskryf het, skryf hy toe net vir die media honger joernaliste ‘n ou sinnetjie. Gaaaap!
Vir wie ruik Steve?






